Kos se Storie word Belangrik

5 June 2014 by

Kos se ‘storie’ word belangrik

Deesdae wil verbruikers nie net hê kos moet hul smaakkliere kielie nie. Dit moet ook hul hartsnare roer én hul gewete paai.

Ikoniese Suid-Afrikaanse kosprodukte soos Karoo-lam is ’n belangrike deel van die kos-kultusbeweging wat tans verbruikers, voedselprodusente en bemarkers se belangstelling prikkel.

Prof. Johann Kirsten, ’n landbou-ekonoom aan die Universiteit van Pretoria en die Karoo-ontwikkelingstigting (KDF), wat die dryfveer agter die sertifisering van Karoo-lam was, sê dié neigings is veral deesdae in kosbemarking en -verbruik van belang...

Click here to read the full article

Share this post