Wet Bepaal Watter Vleis Karoolam Is

17 June 2014 by

Die sertifisering van Karoolam het aan die Karoo ’n trotse handelsmerk besorg. ’n Mens het al te veel gesien hoe maklik enige wors “boerewors” genoem word. Met Karoolam is dit egter nou anders. Die laaste jare het prof. Johann Kirsten, ’n landbou-ekonoom van die Universiteit van Pretoria en die voorsitter van die trusteeraad van die Karoo-ontwikkelingstigting, hom beywer vir die ontwikkeling van ’n nuwe handelsmerk vir Karoovleis.

Click here to read the full article

Share this post